Aug 27, 2010

Romeine Reeks

Vir die wat belangstel hier is die skakels na die preke van die Romeine reeks. Jammer dat ek dit nou eers opsit ek weet daar is van julle wat lankal daarvoor vra. Julle is welkom om in gesprek met my te tree oor die preke. Jy kan die preke aflaai by http://paul-barnard.blogspot.com/2010/08/romeine-reeks.html

Die tema van die reeks is “Laat God jou verander. Wil jy?”

Rom 1:1-17 Dr. Paul J Barnard

‘n Kragtige verandering

 

Rom 3:21-31 Ds. Hannes Theron

Waarom verander?

 

Rom 5:1-11 Dr. Paul J Barnard en Ds. Hannes Theron

Vrug van verandering

 

Rom 6:1-14 Dr. Danie O’Kennedy

Dood vir die sonde, maar lewend vir God

 

Rom 7:1-25 Dr. Paul J Barnard

Mense met sonde

 

Rom 8:1-17

‘n Ander lewe deur die Gees

 

Rom 8:31-39

Niks kan my skei van Christus

 

Rom 10:5-17

Verander vir ander

 

Rom 12:1-8

Laat God julle verander

 

Rom 12:9-21

God se liefde verander ons

 

Rom 14:1-23

Maak die sirkel groter

 

Rom 15:1-13

Die evangelie is vir alle mense

No comments:

Post a Comment