Jul 29, 2009

Algemene gesels

As jy lus voel om oor enige ander onderwerp iets op die tafel te sit, pos dit hier.  As daar genoeg reaksie is, maak ons dit ’n aparte gesprek.

Gesels gerus saam.

 

 

5 comments:

  1. Hierdie blog is 'n baie goeie idee. Dankie daarvoor Danie.

    ReplyDelete
  2. Ek hoop die Gemeente Gesels Blog kan regtig 'n plek word waar ons Helderbergers kan gesels oor goed wat ons raak.

    ReplyDelete
  3. Ons sal moet dink hoe om die blog te bemark sodat dit wyer gebruik word. 'n Blog sonder besoekers is nie van veel waarde nie.

    Danie, word ons gehelp deur ekspert(e) oor hoe om die blog (en ander "social network tools") nog beter te gebruik?

    ReplyDelete
  4. Anonymous16/8/09 18:09

    Dit is nogal moeilik om op die blog te navigeer. Hoe plaas ek 'n nuwe onderwerp?

    Kan ons bietjie gesels oor die jeugbediening in ons gemeente? Word daar enigiets beplan as 'n evangelisasie kamp of uitreik na ons eie kinders wat nie betrokke is by die dienste wat juis vir hulle aangebied word nie. Dit is skokkend om te sien dat daar slegs 10 of 20 kinders in die tienerdienste sit. Ons eie kinders wil nie meer hierdie dienste bywoon nie.

    Nico Taljaard

    ReplyDelete
  5. Nico se opmerkings oor die Jeug is nou opgeskuif na die hofie - Jeugbediening. Gesels gerus saam

    ReplyDelete