Oct 6, 2009

Eredienste nou beskikbaar op die webwerf


Ons het ons eerste poging Sondag aand gehad om die dienste beskikbaar te stel op ons webwerf. Luister gerus daarna en deel jou idees daarvan. Kyk gerus ook na die familiebediening webwerf. http://www.hgf.co.za/preke/53-aanddienste/143-dissipelskap

3 comments:

  1. Dankie vir 'n aangrypende diens! Die familiebediening website is great.

    ReplyDelete
  2. Dankie vir die terugvoer ons sien daar was reeds 50 hits op die preek. Dit lyk of daar 'n behoefte die preke op hierdie wyse beskikbaar te stel. Kyk bietjie wat ons intussen met die website aangevang het. As daar enige voorstelle is laat weet asb.

    ReplyDelete
  3. Baie baie dankie vir 'n aangrypende diens en baie belangrik die geleentheid om te kon opstaan en sodoende te kon vra: "bid vir my". Die preke op die webwerf is 'n seën antwoord op my gebede om my moeder wat nie altyd teenwoordig kan wees maar so graag daar wil wees ook die geleentheid te bied om hierdie uitsonderlike reis mee te maak!

    ReplyDelete