Oct 9, 2009

Musiek

“If Bach continues to play that way, the organ will be ruined in 2 years or most of the congregation will be deaf” Employers of J.S. Bach


Some complaining members of the Arnstadt Council, Bach's employers, as quoted in Ian Croften and Donald Fraser, A Dictionary of Musical Quotations (New York: Schirmer Books, 1985), 11.

Ons gemeente is gelukkig dat ons 'n toegewyde span het wat ons begelei. Wat is jou behoeftes as dit kom by lofprysing en aanbidding? Watter liedere help jou om in God se teenwoordigheid te kom en wat verhinder jou. Hoe kan ons as gemeente groei in ons aanbidding?

4 comments:

  1. Die aanslag van die kantory in die informele diens was sagter en met behoorlike lirieke.Ons vind soms dat die lirieke n monotone herhaling van woorde is om lirieke te "fabriseer".Sing eerder liedere wat deur kundiges vir ons op n kreatiewe wyse geskep is !!Die vooraf sang asook gedurende die diens skep n atmosfeer van rustigheid en geestelike vervulling.God seen u in u werk!

    ReplyDelete
  2. dankie vir sondag dit was wonderlik. Die musiekgroep en die sang was soos die preek uit die boonste rakke

    ReplyDelete
  3. Die musiek sang en dan ook veral die Powerpoint aanbieding van die diens Sondag was uitstekend!

    ReplyDelete
  4. Nina,

    Die orrel begeleiding saam met die viool Sondag het ons in die teenwoordigheid van God gebring. Die manier hoe die liedere en hulle agtergrond bymekaar aangesluit het was ook baie goed. Dankie ek kon sien dat julle baie moeite met die diens gedoen het. Dit was 'n pragtige geheel.

    ReplyDelete