Aug 6, 2009

Franse ete


Kyk net sulke Boere-Franse Pieterses. En dit alles in ons eie Maalruimte.

1 comment:

  1. Anonymous7/8/09 10:52

    Ons is so bly vir die goeie terugvoer. Vir ons was dit baie lekker om alles voor te berei en te kon sien hoe die mense hulle geniet. Alhoewel daar 'n paar voete en lywe is wat 'n masering nodig het. So as daar iemand is wat dalk bereid is om ons voete vir ons te kan olie. Danie, aangesien jy en Anita ons so goed ondersteun kan julle twee solank aan 'n Griekse duet begin oefen, sal datum deur stuur.

    Ons hoop ons sien julle ander volgende keer ook daar, "julle mis baie".

    Liefde
    Die verlepte roosblaartjies

    ReplyDelete