Sep 10, 2009

Gasvryheid


A LETTER TO A CHURCH



I sat alone at the back of the church,
Desperately trying to control my hurt.
Praying that someone would care,
Would sit next to me so I could share.
Then YOU came - my sister and brother.
I sat at one end - you moved to the other.

I saw YOU come, I hoped you'd see.
But you walked straight by
Not a word to me.
Then YOU approached me with a smile,
"Hello, how are you" I heard you say,
But you walked straight by
Before my reply.

Then YOU came and tarried awhile,
But you looked uncomfortable talking with me,
You could not handle my misery.
I started to tell YOU - a cry for help.
You listened for awhile,
But time was short "I'll pray" you said,
And talked to someone else instead.

I stood alone while YOU drank your tea.
Feeling as miserable as could be.
Everyone busy, milling about,
"I'm hurting inside" I wanted to shout,
But I put on a grin - a smile in the making,
Even though my heart was aching.
Then YOU came - you really did care
YOU gave me a hug and a kiss.
YOU said that I was in your prayers.
YOU said I was greatly missed.
I need your love, I need YOU to phone,
I need YOU to pray with me in my home.
Today it is me, and how many others.
It could have been YOU, my sisters and brothers.

1 CORINTHIANS 12v22-27

Written by: Georgina Smith
Copyright © 1999 by Georgia Smith

9 comments:

  1. Anonymous10/9/09 17:57

    Daar is 'n liedjie van 'n studentegoep van kerk se deur wat hierdie baie mooi beskryf. Vir lank het hierdie liedjie in my kar gespeel want ek het in geen kerk tuis gevoel nie. Ek het egter my plek in die aanddiens hier by Helderberg gekry en dit was vir my baie lekker. Die laaste tyd mis ek egter die warm liefde gevoel van die aanddiens. Breda en Paul moet asb terugkom.

    ReplyDelete
  2. Kom Sondag aand kerk toe ek gebruik die liedjie in die diens te danke aan jou! :)

    ReplyDelete
  3. Aan Anonymous: Hoop jy was daar. Dankie vir jou liedjie. Hoop jy het sommer baie drukkies gekry. En Paul dankie dat jy ons weer gewys het waar die kerk is - hier binne in ons. HY die Gasheer ons die uitgenooides.

    ReplyDelete
  4. Anonymous14/9/09 00:03

    Wow mag hierdie my elke Sondag herinner dat ek nie net kerk toe gaan om my eie siel te voed nie, maar dat ek ook ander se "honger' mag raaksien.

    ReplyDelete
  5. Ja God is Goed vir ons. Dit is lekker om deel van 'n gemeente te wees waar jy beleef dat ander jou liefhet.

    ReplyDelete
  6. Ek was nie lus vir nog 'n preek oor Gasvryheid nie. Ek is nie gemaak om mense by die deure te groet nie. Maar wat gisteraand gebeur het was so groot! Ek dink ek verstaan nou wat gasvryheid beteken. Dankie Paul die Here het jou werklik geseen met die gawe van prediking! Ek wens die hele gemeente kon dit hoor.

    ReplyDelete
  7. 'n Genooide14/9/09 20:57

    Ons is baie geseen. Ek was die oggend in die diens en het gedink ek is werklik geseen. Die aanddiens was egter 'n geleentheid wat my tot stilstand geruk het. Hoe wonderlike dat ek 'n genooide kan wees. Om te erken dat God die GasHeer is! Dit was 'n geleentheid wat my so geraak het dat ek nie kan dink dat my lewe ooit weer dieslefde kan wees nie.

    ReplyDelete
  8. Liewe Genooide,

    Dit is partymaal of 'n kleindingetjie net 'n trigger is wat veroorsaak dat die goed waarmee God al vir 'n lang tyd in ons lewe besig is, skielik helder word. Ek hoop dat jy vanaand die Gasheer se teenwoordigheid op 'n baie spesiale manier sal beleef.

    ReplyDelete
  9. Anonymous16/9/09 12:17

    Ek wens dat ons by die kerk meer tyd kan maak vir die woord verkondiging. Ek kom sondae na die kerk om God te aanbid en te luister na wat die God vir my wil se. Dit voel egter met die informele diens of die woordverkondiging iewers ingedruk word. - L

    ReplyDelete